Seisoen 1, Episode 17
Besetting
Uitgesaai op Dinsdag, 16 November 1982
Opsomming
Buks en Adam moet een van die Aarde se planete aflos nadat dit deur Krokon geannekseer is.
Season 1, Episode 17
Occupation
Broadcast on Tuesday, 16 November 1982
Synopis
Buks and Adam have to relieve one of Earth’s planets after it was annexed by Krokon.